Dick Baldwin (9 Januarie 1911 – 28 Oktober 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Love and Hisses (1937), One Wild Night (1938), Spring Madness (1938), en International Settlement (1938).
Filmografie Rolprente 1937: Love and Hisses 1938: One Wild Night 1938: Spring Madness 1938: International Settlement 1938: Mr. Moto's Gamble
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu