Mark Baker (2 Oktober 1946 – 13 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Swashbuckler (1976), Raggedy Ann & Andy: A Musical Adventure (1977), en Valentino (1977), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).

Filmografie Rolprente 1976: Swashbuckler 1977: Raggedy Ann & Andy: A Musical Adventure 1977: Valentino 2018: Dinnertime

Televisiereekse 1985: The Equalizer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu