Jimmy Baio (gebore 15 Maart 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Bad News Bears in Breaking Training (1977) en in die televisiereekse Joe and Sons (1975), Soap (1977), en Matt Houston (1982).

Filmografie Rolprente 1977: The Bad News Bears in Breaking Training 1991: Kiss and Be Killed

Televisiereekse 1975: Joe and Sons 1977: Soap 1982: Matt Houston

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu