Raymond Bailey (6 Mei 1904 – 15 April 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Picnic (1956), Vertigo (1958), en King Creole (1958), en in die televisiereeks The Beverly Hillbillies (1962).

Filmografie Rolprente 1956: Picnic 1958: Vertigo 1958: King Creole 1958: Underwater Warrior

Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1955: Ford Star Jubilee 1956: Conflict 1958: Special Agent 7 1959: The Man and the Challenge 1960: My Sister Eileen 1961: The Bob Cummings Show 1962: The Beverly Hillbillies

Televisierolprente 1956: Johnny Moccasin

Video's 1985: The Walt Disney Comedy and Magic Revue 2005: Paul Henning & The Hillbillies

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu