David Alan Bailey (gebore 4 April 1952) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Man's Way (1964) en At the End of the Rainbow (1965), en in die televisiereekse Hazel (1961) en Nanny and the Professor (1970).

Filmografie Rolprente 1964: One Man's Way 1965: At the End of the Rainbow

Televisiereekse 1961: Hazel 1970: Nanny and the Professor

Televisierolprente 1963: Three Wise Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense