Heerhugowaard (Westfries: Heregewaard of De Waard) is 'n stad in die streek Westfriesland in die Nederlandse provinsie Noord-Holland.
Volgens 'n sensus gedateerd 1 Januarie 2021, het Heerhugowaard se munisipalegebied 'n beraamde bevolking van 58 000 inwoners.
Vanaf 1 Januarie 2022 vorm die munisipaliteit Heerhugowaard saam met die munisipaliteit Langedijk die nuwe munisipaliteit Dijk en Waard.
Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Noord-Holland Kategorie:Nedersettings in Noord-Holland Kategorie:Stede in Nederland Kategorie:Polders in Nederland