Jürgen Stroop (gebore Josef Stroop, 26 September 1895 in Detmold – 6 Maart 1952 in Warskou) was 'n SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei ("SS-Groepsleier en Generaalluitenenant van die Wapen-SS en Polisie"), wat as die SS- en polisieleier van die Pole-Warskouarea gedien het tydens die Warskou-ghetto-opstand in 1943.
Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse Nazi's Kategorie:Duitse oorlogsmisdadigers Kategorie:Duitse tereggestelde mense Kategorie:Duitsers in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Generaals Kategorie:Mense in die Sjoa Kategorie:Polisiebeamptes Kategorie:SS-bevelvoerders Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1952