Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Wale.

Waals is 'n Romaanse taal wat deel is van die Langues d'oil-taalfamilie en daarom is dit naby verwant aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Champenois. Waals is nog in 'n mate die omgangstaal van Wallonië en die aangrensende Frankryk (Givet en omgewing). Waals het Keltiese en Germaanse invloede.

Eksterne skakels

Kategorie:Oïltale Kategorie:Tale van Frankryk Kategorie:Tale van Wallonië