duimnael|Titelbladsy van die eerste kwarto uitgawe van Henry IV, Part 1 (1598)
The History of Henrie the Fourth, Part 1 is 'n historiese toneelstuk deur William Shakespeare. Dit is die tweede van Shakespeare se vierdelige reeks wat die opvolgende koningskap van Richard II, Hendrik IV (twee toneelstukke), en Hendrik V behandel. Henry IV, Part 1 beskryf 'n deel van geskiedenis wat begin met die Slag van Humbleton Hill en die geveg tussen Sir Henry (Hotspur) Percy en Archibald Douglas, die vierde Graaf van Douglas, in 1402 en eindig met die nederlaag van die rebelle by Shrewsbury in mid-1403.Saccio, Peter. Shakespeare's English Kings, tweede uitgawe, 2000. Dit was waarskynlik vir die eerste keer in 1597 opgevoer.Weil, Herbert en Weil, Judith, red. The First Part of King Henry IV, 1997 (New Cambridge Shakespeare). Die toneelstuk is van die begin af uiters gewild by die publiek sowel as die kritici.
Verwysings
Kategorie:Toneelstukke Kategorie:William Shakespeare