Katherine Willis (gebore 2 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Friday Night Lights (2006), Kidding (2018), en Tell Me Your Secrets (2018).
Filmografie Rolprente 1995: Pure Race 2001: The Right Girl 2012: The Sinner 2015: The Doo Dah Man 2018: Red Eleven
Televisiereekse 2006: Friday Night Lights 2018: Kidding 2018: Tell Me Your Secrets
Televisierolprente 1991: Little Heroes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu