Haley Webb (gebore 25 November 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Final Destination (2009) en Sugar Mountain (2016), en in die televisiereeks Teen Wolf (2011).
Filmografie Rolprente 2008: Big Game 2009: The Final Destination 2013: Rushlights 2015: Single in South Beach 2016: Sugar Mountain 2017: Love Exclusively 2018: No Good Deed 2018: Fear Bay
Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2014: Wolf Watch
Televisierolprente 2015: Letter Never Sent 2017: Unwritten Obsession
Video's 2014: Magpie
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers