Chloe Webb (gebore 25 Junie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sid and Nancy (1986), Twins (1988), en Practical Magic (1998).

Filmografie Rolprente 1986: Sid and Nancy 1987: The Belly of an Architect 1988: Twins 1990: Heart Condition 1993: Silent Cries 1998: Practical Magic

Televisierolprente 1991: Lucky Day

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu