Rachel Veltri (gebore 26 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pray for Morning (2006) en Trapped Ashes (2006), en in die televisiereeks For Love or Money 4 (2004).

Filmografie Rolprente 2006: Pray for Morning 2006: Trapped Ashes

Televisiereekse 2004: For Love or Money 4 2004: For Love or Money 3

Video's 2005: Band Camp's Dirty Secrets: 'American Pie Presents Band Camp' DVD 2005: Poolside with the Band Camp Girls: 'American Pie Presents Band Camp' DVD

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu