Gillian Vigman (gebore 28 Januarie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Step Brothers (2008), The Hangover (2009), The Hangover Part II (2011), en Walk of Shame (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Step Brothers 2009: The Hangover 2011: The Hangover Part II 2011: Answers to Nothing 2014: Walk of Shame 2017: Deadly Detention

Televisiereekse 2006: Sons & Daughters 2015: Quality Time 2018: Life Sentence

Televisierolprente 2010: The Hard Life Overshare

Video's 2015: Dole Fruit Bowls: Drain It, Drink It

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode