Kulap Vilaysack (gebore 11 Mei 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Welcome to Me (2014) en in die televisiereekse The Office (2005), Parks and Recreation (2009), en Bajillion Dollar Propertie$ (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Welcome to Me 2015: Chronic-Con, Episode 420: A New Dope 2018: Origin Story

Televisiereekse 2004: Asia Street Comedy 2005: The Office 2008: The McCaingels 2009: Parks and Recreation 2009: Single Dads 2009: American Contestant with Bob Odenkirk 2010: The Grid 2013: Who Charted? 2016: Bajillion Dollar Propertie$ 2016: Take My Wife

Video's 2008: Bubbles & Sunny 2010: Token

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense