Cerina Vincent (gebore 7 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001) en Cabin Fever (2002), en in die televisiereekse Power Rangers Lost Galaxy (1999) en Stuck in the Middle (2016).
Filmografie Rolprente 2001: Not Another Teen Movie 2002: Cabin Fever 2004: Murder-Set-Pieces 2005: Intermedio 2005: It Waits 2006: Seven Mummies 2006: The Surfer King 2006: Sasquatch Mountain 2007: Everybody Wants to Be Italian 2012: Chasing Happiness 2012: Complacent 2012: MoniKa 2018: The Work Wife
Televisiereekse 1999: Power Rangers Lost Galaxy 2015: Stay Filthy, Cali 2016: Stuck in the Middle
Televisierolprente 2007: Wifey 2009: Pretty Bloody: The Women of Horror
Video's 2006: Blood on the Pines 2007: Return to House on Haunted Hill 2007: Dynamic:01: The Best of DavidLynch.com 2013: Skypemare
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu