Kelly Vitz (gebore 10 Junie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sky High (2005) en Nancy Drew (2007), en in die televisiereeks Lizzie McGuire (2001).
Filmografie Rolprente 2005: Sky High 2006: Simon Says 2007: Nancy Drew
Televisiereekse 2001: Lizzie McGuire
Video's 2009: Simon Says Chopped Chiseled and Charred
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu