Bria Vinaite (gebore 10 Junie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise van Litause afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Florida Project (2017), Lost Transmissions (2019), en Adultland (2019), en in die televisiereeks The OA (2016).

Filmografie Rolprente 2017: The Florida Project 2019: Lost Transmissions 2019: Adultland 2019: Violent Delights

Televisiereekse 2016: The OA

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense