Libby Villari (gebore 17 November 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Boyhood (2014) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Friday Night Lights (2006).

Filmografie Rolprente 2014: Boyhood Hate Crimes

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2006: Friday Night Lights 2009: Zola Levitt Presents the Dark Prince

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu