Sofía Vergara (gebore 10 Julie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Three Stooges (2012), Chef (2014), en Hot Pursuit (2015), en in die televisiereeks Modern Family (2009).
Filmografie Rolprente 2003: Chasing Papi 2004: The 24th Day 2006: Grilled 2012: The Three Stooges 2013: Fading Gigolo 2014: Chef 2015: Hot Pursuit 2018: Stano 2018: Bent 2018: The Con Is On Koati
Televisiereekse 1995: Fuera de serie 1999: A que no te atreves 2000: Club La Bomba 2005: Hot Properties 2007: The Knights of Prosperity 2009: Modern Family 2012: Katie
Televisierolprente 2000: Salud! A Guide to Good Health for Latinos 2015: MTV Movie Awards Red Carpet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu