Idara Victor is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mad Men (2007), Rizzoli & Isles (2010), en TURN: Washington's Spies (2014).

Filmografie Televisiereekse 2007: Mad Men 2010: Rizzoli & Isles 2011: Unicorn Plan-It 2013: The Choir 2014: TURN: Washington's Spies 2018: Love Is_

Televisierolprente 2016: An American Girl Story: Melody 1963 - Love Has to Win

Video's 2013: Hunter

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu