Izabela Vidovic (gebore 28 Mei 2001) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Homefront (2013) en Wonder (2017), en in die televisiereekse The Fosters (2013) en About a Boy (2014).

Filmografie Rolprente 2013: Homefront 2017: Wonder Severed Silence Burek and Juilliard The Last Queen Virginia

Televisiereekse 2013: The Fosters 2014: About a Boy

Televisierolprente 2012: Little Brother 2013: Zombieland

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001