Anna Thomson (gebore 18 September 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Desperately Seeking Susan (1985), Unforgiven (1992), True Romance (1993), en The Crow (1994).
Filmografie Rolprente 1985: Desperately Seeking Susan 1992: Unforgiven 1993: True Romance 1994: The Crow 1994: Hand Gun 1995: Angela 1995: Other Voices, Other Rooms 1997: Sue 1998: Fiona 2000: Fast Food Fast Women 2000: Water Drops on Burning Rocks 2002: Bridget 2009: American Widow
Televisiereekse 1984: Alive from Off Center
Televisierolprente 1977: Woman of Valor 1988: Tracey Ullman: Backstage 1994: Blood Run 2001: A Bitter Glory
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu