Hierdie Dorpsrivier vloei in Limpopo. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Dorpsrivier.
Die Dorpsrivier is 'n spruit wat in Limpopo, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Mogalakwenarivier wat in die Limpopo invloei
Verwysings
Kategorie:Riviere in Limpopo