Dasha Nekrasova (gebore 19 Februarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wobble Palace (2018), Softness of Bodies (2018), en PVT CHAT (2019).
Filmografie Rolprente 2018: Wobble Palace 2018: Softness of Bodies 2018: Sunday Girl 2019: PVT CHAT
Televisiereekse 2014: Cotton
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu