Kabinet van Israel75px 200px Netanyahu IV-kabinet Periode: 2015 – 2020 Strekking: regs-religieus 100px Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud) President: Reuven Rivlin (HaLikud) Deelnemende partye: * HaLikud * Kulanu * Shas * Yahadut HaTorah * Yisrael Beiteinu * HaYamin HeHadash * Ihud Miflagot HaYamin ** HaBayit HaYehudi ** Tkuma Setels: 61 (67) in die 20e Knesset Setels: 60 in die 21e Knesset Setels: 55 (52) in die 22e Knesset Setels: 58 in die 23e Knesset Vorige: Netanyahu III-kabinet Volgende: Netanyahu-Gantz-kabinet
Die Netanyahu IV-kabinet of die 34ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים וארבע - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeArba, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 14 Mei 2015 van 17 Mei 2020.
Hierdie regering het 'n regs-religieuse strekking gehad en het beskik oor 61 setels in die 20e Knesset (het bestaan sedert 31 Maart 2015), oor 60 setels in die 21e Knesset (het bestaan sedert 30 April 2019), oor 55 setels in die 22e Knesset (het bestaan sedert 3 Oktober 2019) en oor 58 setels in die 23e Knesset (het bestaan sedert 16 Maart 2020). Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.
Die Netanyahu IV-kabinet het bestaan uit die volgende partye:
Party Posisie Setels<br/ > 20e Knesset<br/ >(Maart 2015) Setels<br/ > 20e Knesset<br/ >na wysiging<br/ >Mei 2016 Setels<br/ > 20e Knesset<br/ >na wysiging<br/ >Nov-Des 2018 Setels<br/ > 21e Knesset<br/ >(April 2019) Setels<br/ > 21e Knesset<br/ >na wysiging<br/ >Mei-Jun 2019 Setels<br/ > 22e Knesset<br/ >(Sep 2019) Setels<br/ > 22e Knesset<br/ >na wysiging<br/ >Nov 2019 Setels<br/ > 23e Knesset<br/ >(Maart 2020) HaLikud (Likoed) regs-liberaal 30 30 30 35 39 32 32 36 Kulanu Kulanu het in Mei 2019 opgehef en by Likoed gevoeg. Sedert die 23e Knesset weer bestaan as onderdeel van Likoed. midde-regs 10 10 10 4 / / / (1) Shas Ultra-Ortodoks, Sefardies 7 7 7 8 8 9 9 9 Yahadut HaTorah (Verenigde Torah Jodedom) Ultra-Ortodoks, Asjkenasies 6 6 6 8 8 7 7 7 Yisrael Beiteinu Yisrael Beiteinu het in Mei 2016 tot die regering toegetree en het in November 2018 uit die regering getree. regs-nasionalisties, sekulêr / 6 / / / / / / HaYamin HeHadash (Nuwe Regs) Nuwe Regs het in Desember 2018 van Die Joodse Huis afgesplit en tot die regering toegetree maar het in Junie 2019 uitgetree. Nuwe Regs het in November 2019 opnuut tot die regering toegetree. regs-nasionalisties / / 3 0 / / 3 3 Ihud Miflagot HaYamin (Unie van Regter Vleuel Partye) Sedert die 21ste Knesset van April 2019 het Die Joodse Huis met Tkuma die Unie van Regtervleuel Partye gevorm. Die Unie het in Oktober 2019 ontbind. regs-nasionalisties, religieus / / / 5 5 4 / / * Tkuma regs-nasionalisties, religieus / / / (2) (2) (2) 2 2 * HaBayit HaYehudi (Die Joodse Huis) regs-nasionalisties, religieus 8 8 5 (3) (3) (2) 2 1 Totaal 61 67 61 60 60 52 55 58
Verwysings
Eksterne skakels
Netanyahu IV-kabinet, Knesset se webwerf
Kategorie:Kabinette van Israel