duimnael|1850 kaart van die Zuidplaspolder Die Zuidplaspolder is 'n polder in Wes-Nederland, noordoos van Rotterdam. Dit bereik 'n diepte van 6.76m onder gemiddelde seevlak. Dit maak dit, saam met Lammefjord in Denemarke, die laagste punt van Wes-Europa en die Europese Unie.

Verwysings

Kategorie:Polders in Nederland Kategorie:Zuid-Holland