Beni Sidel, Berbers: Ayt Sidel, is 'n nedersetting in Marokko se noordooste.

Beni Sidel lê vlakby die Middellandse See en in die Rif, 'n bergreeks wat aan die Atlasgebergte behoort.

In die omgewing lê die stad Nador (±30 km naar die weste) en die Spaanse hawestad Melilla (±40 km naar die noordweste).

Gebore Ahmed Aboutaleb (1961), Nederlandse politikus (burgemeester van Rotterdam)

Kategorie:Nedersettings in Marokko