Ahmed kan na een van die volgende verwys:

Ahmed Aboutaleb, Nederlandse politikus Ahmed Best, Amerikaanse akteur, vervaardiger en regisseur Ahmed Deedat, Suid-Afrikaanse skrywer en spreker Ahmed Kathrada, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis Ahmed Kérékou, Beninse politikus (President) Ahmed Shaik Emam, Suid-Afrikaanse politikus Ahmed Timol, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis Faysal Ahmed, Amerikaanse akteur Riaz Ahmed Gohar Shahi, Pakistaanse skrywer en geestelik leier Sheikh Aboobacker Ahmed, Indiese geestelik leier Syed Ahmed Khan, Indiese filosoof en sosiale aktivis

Sien ook Sultans van die Ottomaanse Ryk: Ahmet I Ahmet II Ahmet III