Nador, Arabies: إقليم الناظور , Berbers: ⵜⴰⵙⴳⴰ ⵏ ⵏⵏⴰⴹⵓⵔ - Tasga n Nnaḍur, is 'n provinsie van Marokko in die regio Oriental. Die provinsie se hoofstad is Nador.
Nador lê in die noordooste aan die Middellandse See, in die Rif-bergreeks.
Nador het 'n populasie van sowat 580 000 inwoners (2016) en 'n oppervlakte van 3 263 km².
Eksterne skakels
Provinsie Nador Portaal Nador
Kategorie:Provinsies van Marokko