Slayer is 'n Amerikaanse thrash metal musiekgroep vanaf Huntington Park, Kalifornië. Die groep was gestig in 1981 deur sanger en baskitaarspeler Tom Araya en kitaarspelers Kerry King en Jeff Hanneman. Slayer se vinnige en aggresiewe musiek maak hulle eek van die "Groot Vier" thrash metal bands, saam met Metallica, Megadeth and Anthrax. Slayer se huidiglike lede is King, Araya, trompseler Paul Bostaph en kitaarspeler Gary Holt. Hanneman en tromspelers Dave Lombardo en Jon Dette is voormalige lede van die groep.

Geskiedenis Die groep het begin Iron Maiden en Judas Priest liedjies peel by partytjies en nagklubs in Kalifornië. Die groep se vroeë beeld het gebruik gemaak van temas van Satanisme met pentagramme, grimeering, en onderstebo kruise.

Diskografie 1983: Show No Mercy 1985: Hell Awaits 1986: Reign in Blood 1988: South of Heaven 1990: Seasons in the Abyss 1994: Divine Intervention 1996: Undisputed Attitude 1998: Diabolus in Musica 2001: God Hates Us All 2006: Christ Illusion 2009: World Painted Blood 2015: Repentless

Verwysings

Verdere leesstof

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe