Anthrax is 'n Amerikaanse heavy metal musiekgroep vanaf New York Stad, gestig in 1981 deur kitaarpseler Scott Ian en baskitaarspeler Dan Lilker. Die groep is deel van die thrash metal heavy metal groepe vanaf die 1980s en is een van die "Groot Vier" thrash metal groepe saam met Metallica, Megadeth, en Slayer. Die groep het al 11 ateljeealbums gemaak, met oor die 10 miljoen album verkope.
Lede Scott Ian Charlie Benante Frank Bello Joey Belladonna Jonathan Donais
Diskografie Ateljeealbums 1984: Fistful of Metal 1985: Spreading the Disease 1987: Among the Living 1988: State of Euphoria 1990: Persistence of Time 1993: Sound of White Noise 1995: Stomp 442 1998: Volume 8: The Threat Is Real 2003: We've Come for You All 2011: Worship Music 2016: For All Kings
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe