Achtkarspelen is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van 28 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 104 km².
Achtkarspelen lê in die noordooste van die provinsie en grens aan die provinsie Groningen.
Plekke Augustinusga, Boelenslaan, Buitenpost, Drogeham, Gerkesklooster, Harkema, Kootstertille, Stroobos, Surhuisterveen, Surhuizum, Twijzel en Twijzelerheide.
Grootste is Buitenpost (administratiewe setel), Harkema, Kootstertille en Surhuisterveen.
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels Amptelike webwerf