Nancy Patricia D'Alesandro Pelosi (gebore 26 Maart 1940 as Nancy Patricia D'Alesandro in Baltimore, Maryland) is 'n Amerikaanse politikus van die Demokratiese Party en van 3 Januarie 2019 tot 3 Januarie 2023 speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, waarvan sy sedert 1987 'n lid is en met die 12de Kaliforniese kongreskiesafdeling 'n deel van die stad San Francisco verteenwoordig. Dieselfde funksie het sy reeds van 2007 tot 2011 gehou en sy was tussentydse voorsitter van die Demokratiese minderheidsgroep (Minority Leader).

Eksterne skakels Office of the Speaker Amptelike webtuiste Speaker Pelosi Amptelike House webtuiste Nancy Pelosi for Congress webtuiste The American Ireland Fund Peace Award Video Biography NIAF Lifetime Achievement Award Nancy Pelosi Video deur Makers: Women Who Make America

Kategorie:Amerikaanse politici Kategorie:Opposisieleiers Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense