Fargo is 'n swart komedie misdaadrolprent uit 1996 wat geskryf, vervaardig en geregisseur is deur Joel en Ethan Coen. Frances McDormand speel die rol van Marge Gunderson, 'n swanger polisievrou van die Minnesota-polisie wat 'n wanhopige motorverkoper (William H. Macy), wat twee misdadigers huur (Steve Buscemi en Peter Stormare) om sy vrou te ontvoer vir 'n stewige losprys van sy ryk skoonvader, ondersoek (Harve Presnell).
Hoofrolspelers Frances McDormand as Marge Gunderson William H. Macy as Jerry Lundegaard Steve Buscemi as Carl Showalter Peter Stormare as Gaear Grimsrud John Carroll Lynch as Norm Gunderson
Verwysings
Bronnelys 'n Versameling wetenskaplike opstelle deur verskeie skrywers oor die film en verwante vakke.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente