duimnael|upright|Open access logo, oorspronklik ontwerp deur die Public Library of Science. Vrye toegang (Engels: open access) verwys na navorsinguitsette wat aanlyn en sonder koste of ander hindernisse versprei word. Moontlik met die byvoeging van 'n Creative Commons lisensie om hergebruik te bevorder. Vrye toegang kan toegepas word op alle vorme van gepubliseerde navorsingsuitsette, insluitend artikels in akademiese joernale met of sonder kollegiale toetsing, konferensiereferate, tesisse, boekhoofstukke, en monografieë.
Sien ook
Aaron Swartz Demokratisering van kennis Library Genesis Sci-Hub Publieke domein
Verwysings
Kategorie:Aktivisme