Grace Van Patten is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Meyerowitz Stories (New and Selected) (2017), Central Park (2017), en Under the Silver Lake (2018), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).
Filmografie Rolprente 2016: Tramps 2017: The Meyerowitz Stories (New and Selected) 2017: Central Park 2018: Under the Silver Lake 2018: Good Posture
Televisiereekse 1999: The Sopranos
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's