Jessika Van (gebore 23 Mei 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Gambler (2014) en Mike and Dave Need Wedding Dates (2016).

Filmografie Rolprente 2014: The Gambler 2015: Seoul Searching 2016: Mike and Dave Need Wedding Dates Intrepid

Televisiereekse 2010: Faulty Premise Life 2013: It! People 2013: The Real Housewives of Horror 2016: Rush Hour 2019: Green Valley 2022: American Horror Stories 2023: Grey's Anatomy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu