Rileah Vanderbilt (gebore 20 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hatchet (2006) en Frozen (2010), en in die televisiereeks Team Unicorn (2010).

Filmografie Rolprente 2006: Hatchet 2010: Frozen

Televisiereekse 2009: Saber 2010: Team Unicorn 2010: Ultradome 2011: Nightmare Slayers 2012: Geek DIY 2014: The Team Unicorn Saturday Action Fun Hour! 2016: Blame It on Science

Video's 2013: Save Stan's Twitter: Team Unicorn

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense