Nia Vardalos (gebore 24 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Big Fat Greek Wedding (2002), I Hate Valentine's Day (2009), en My Big Fat Greek Wedding 2 (2016), en in die televisiereeks My Big Fat Greek Life (2003).
Filmografie Rolprente 2002: My Big Fat Greek Wedding 2002: Meet Prince Charming 2004: Connie and Carla 2009: I Hate Valentine's Day 2009: My Life in Ruins 2011: Larry Crowne 2012: McKenna Shoots for the Stars 2014: Helicopter Mom 2016: My Big Fat Greek Wedding 2 2018: Charming A Wilderness of Monkeys Talk of the Town Happy Mother's Day Untitled Motivational Speakers Project Leftovers Who's That Girl?
Televisiereekse 2003: My Big Fat Greek Life 2004: Cooking's a Drag 2014: Celebrity Name Game 2015: The Great Holiday Baking Show
Televisierolprente 2010: Chit Chat
Video's 1998: Short Cinema 2004: Debbie Reynolds: 'Connie and Carla''' 2004: Dressing in Drag: 'Connie and Carla' 2007: The Dialogue: An Interview with Screenwriter Nia Vardalos 2016: My Big Fat Greek Dinner''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu