Countess Vaughn (gebore 8 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Max Keeble's Big Move (2001) en in die televisiereekse 227 (1985), Moesha (1996), en The Parkers (1999).
Filmografie Rolprente 2001: Max Keeble's Big Move
Televisiereekse 1985: 227 1996: Moesha 1999: The Parkers 2014: Hollywood Divas
Televisierolprente 2006: Thugaboo: Sneaker Madness
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu