Michelle Veintimilla (gebore 7 November 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Drunk Parents (2018) en in die televisiereekse Gotham (2014), Downward Dog (2017), en Seven Seconds (2018).

Filmografie Rolprente 2017: The Depths 2018: Drunk Parents Mass Hysteria

Televisiereekse 2013: Redwood Time 2014: Gotham 2017: Downward Dog 2018: Seven Seconds

Video's 2016: Into the Depths: The Making of 'The Depths'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu