Lauren Vélez (gebore 2 November 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Think I Do (1997) en in die televisiereekse New York Undercover (1994), Oz (1997), en Dexter (2006).

Filmografie Rolprente 1994: I Like It Like That 1997: I Think I Do 2007: Serial 2010: Sugar Pathways 2016: America Adrift 2018: Ana

Televisiereekse 1994: New York Undercover 1997: Oz 1999: St. Michael's Crossing 2006: Dexter 2015: South of Hell

Televisierolprente 1998: Thicker Than Blood 2001: Love and Treason 2018: Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu