Digitale media is enige media wat in masjienleesbare formate geënkodeer is. Digitale media kan geskep, gekyk, versprei, gewysig en bewaar word op digitale elektroniese toestelle.
Hardeskywe Hardeskywe stoor inligting in binêre vorm en so word beskou as 'n soort fisiese digitale media.
Verwysings
Kategorie:Massamedia Kategorie:Inligtingkunde Kategorie:Biblioteekkunde