Cindy Vela (gebore 4 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Desdemona: A Love Story (2009), Camino (2015), en It's Gawd! (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Desdemona: A Love Story 2015: Camino 2017: It's Gawd!
Televisiereekse 2014: News Burrito
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu