Deborah Van Valkenburgh (gebore 29 Augustus 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Warriors (1979) en Streets of Fire (1984), en in die televisiereekse Too Close for Comfort (1980) en Quantum Leap (1989).

Filmografie Rolprente 1979: The Warriors 1981: King of the Mountain 1984: Streets of Fire 1987: Rampage 1988: Phantom of the Ritz 1989: One Man Out 1997: Mean Guns 2008: Road to Hell Kill Me Twice

Televisiereekse 1980: Too Close for Comfort 1989: Quantum Leap

Televisierolprente 1985: A Bunny's Tale 1985: Going for the Gold: The Bill Johnson Story 1988: C.A.T. Squad: Python Wolf 2016: An Evening with Walter Hill & Lawrence Gordon. A Tribute to Andrew Laszlo

Video's 1993: Brain Smasher... A Love Story 2005: The Warriors: The Beginning

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu