Victory Van Tuyl (gebore 16 September 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bedeviled (2016) en in die televisiereekse Castle (2009) en Marvin Marvin (2012).
Filmografie Rolprente 2016: Bedeviled
Televisiereekse 2009: Castle 2012: Marvin Marvin
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu