Amber Valletta (gebore 9 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transporter 2 (2005), Hitch (2005), Dead Silence (2007), en Gamer (2009).
Filmografie Rolprente 2000: Drop Back Ten 2005: Transporter 2 2005: Hitch 2006: The Last Time 2007: Dead Silence 2007: Premonition 2007: My Sexiest Year 2008: Days of Wrath 2009: Gamer 2010: The Spy Next Door
Televisiereekse 1989: House of Style 2014: Legends 2015: Blood & Oil
Video's 2005: 'Hitch': Love in New York 2005: 'Hitch': Style 2005: Will Smith's Red Carpet Race 2010: Jackie Chan: Stunt Master and Mentor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu