Denyse Tontz (gebore 17 September 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse All My Children (2013), The Fosters (2013), en Incorporated (2016).
Filmografie Televisiereekse 2013: All My Children 2013: The Fosters 2016: Incorporated
Televisierolprente 2015: Earthfall
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu