Alessandra Torresani (gebore 29 Mei 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), The Big Bang Theory (2007), Caprica (2009), en American Horror Story (2011).
Filmografie Rolprente 2004: Mad Song 2013: Black Rapunzel 2014: Acid Girls 2016: Car Dogs
Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2007: The Big Bang Theory 2009: Caprica 2011: American Horror Story 2011: Husbands
Televisierolprente 2004: Going to the Mat 2011: Circling the Drain 2012: American Horror House
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu